In elke geval waar ‘n eiendom verkoop word, is dit ‘n vereiste dat die verkoper ‘n Munisipale Tariewe en Belastingklaringsertifikaat aanvra by die plaaslike Munisipaliteit waar die eiendom geleë is. In sekere gevalle blyk die aansoekproses en die toestaan van die Klaringsertifikaat problematies te wees.











