Met ingang 01 Januarie 2025 het die bestaande Diensbillikheidswet (Employment Equity Amendment Act) in werking getree. Die finale sektorale teikens en regulasies is op 15 April 2025 deur die Minister van Indiensneming en Arbeid in die Staatskoerant gepubliseer.








