Tans is ons in “advanced level 3 lockdown” en ons leer daagliks om aan te pas met die veranderde wêreld van werk en interaksie. Een kollega het aan die aanlyn Comrades deelgeneem, ons het ‘n kollega gegroet, en ons werk voort deur van aanlynplatforms gebruik te maak.









