Twee kollegas is gegroet en sover is een kollega verwelkom. Ons het tydens die jaarlikse Rolbaltoernooi, asook ons eie rolbal spanbou, besef dat ‘n paar kollegas verskuilde talente het. Ons was by die six-a-side krieket toernooi verteenwoordig en by die ABSA Cape Epic fietsresies gaan FHBC se logo ook trots verskyn.









