PERSONEELNUUS

Chantél van der Merwe (Junior Regsadviseur) se laaste werksdag was 14 Julie 2020. Reinhard Köstens (Rekenmeester) se laaste werksdag was 24 Julie 2020. Ons beste wense vergesel beide van hulle vir hulle toekomsplanne.

verlaat
Vrydag 31 Julie was Tekkie Tax. Alhoewel ons nie almal by die kantoor was nie, het ons steeds ondersteun.

tekkie_06
Destyds was sop as voorgereg bedien. Selfs die mees beskeie kombuise het staatgemaak op ‘n goeie sop om die maaltyd af te skop. Vervolgens het sop sy regmatige plek as deel van die maaltyd gekry.

sopdrinkers_06
Deesdae word sop egter nie meer as slegs ‘n aptytwekker gereken nie. Sop is ook sinoniem met winter. Ons het dit goedgedink om die afdelings te vra om ‘n sopresep te deel. Dan is ons voorbereid met ‘n paar opsies vir wanneer ons almal weer saam ‘n koppie sop in ons binnehof kan geniet.

 

REKENINGKUNDE AFDELINGS

Dream Team’s Pea and Ham soup

dream-teams-pea-and-ham-soup_01

B3 SOP [Bo Baas Botterskorsiesop]

bo-baas-botterskorsiesop-_01

FHBC PAARL

Biltong Bederf

biltong-bederf-_01
Portugese Chicken Soup

portugese-chicken-soup_01

BELASTINGAFDELING

Sars-sop

sars-sop_01

Groentesop

groentesop-_01

MENSLIKEHULPBRONBESTUUR

Kampioen sampioensop

kampioen-sampioensop-_01

SEKRETARIEEL EN ONDERSTEUNINGSPAN

SPEK- EN ASPERSIESOP

spek-en-aspersiesop-_01

FHBC FIDUSIÊRE DIENSTE

Butternut Sop – met skop

butternut-sop-met-skop-_01

REGSAFDELING

Mosselsop

mossel-sop-_01