Die somersweer inspireer die personeel om nog meer aktief te wees. Ons spog met hulle deelname aan verskillende events. Basedag was ook gevier en ons het ‘n oomblik stilgestaan by mense wat ‘n stryd teen kanker voer. Ons sien uit na die Jaareindfunksie wat om die draai is.









