Daar ontstaan dikwels vrae oor die hantering van polisse in u boedel en daar is veral baie onsekerheid oor of die opbrengs van ‘n polis belasbaar is vir boedelbelasting of nie. Hoe werk polisse en boedelbelasting?


Daar ontstaan dikwels vrae oor die hantering van polisse in u boedel en daar is veral baie onsekerheid oor of die opbrengs van ‘n polis belasbaar is vir boedelbelasting of nie. Hoe werk polisse en boedelbelasting?

Tydens April het ons van ‘n kollega afskeid geneem. Gedurende Mei maand was die personeel aktief by die Safari Maraton in Wellington, en ons ondersteun ook Reach for a Dream en Tekkie Tax.

In ons dag tot dag gesprekke met kliënte, kollegas, vriende en familie word ons toenemend bewus van die behoefte onder vrouens om ingelig te wees en bemagtig te word ten opsigte van finansiële vryheid en onafhanklikheid. Tydens ons Vrouedag byeenkoms gaan ons hierdie temas bespreek.

Hierdie artikel is ‘n opvolgartikel van ons Maart 2019 uitgawe. Wonder u moontlik oor die kostes verbonde aan finansiële emigrasie en watter inligting u aan die owerhede moet verskaf? FHBC is opgewonde om aan te kondig dat ons u van hulp kan wees met die opweeg van belange, die insameling van die nodige dokumentasie/bewysmateriaal, die berekening van die belasting en ander kostes verbonde aan die proses asook die voltooiing van die aansoek om finansieel te emigreer.

Boedelbeplanning behels die proses om gedurende u leeftyd die uitvoerbaarheid van u Testament te toets met die doel om boedelbelasting, kapitaalwinsbelasting en skenkingsbelasting tot die minimum te beperk of selfs heeltemal uit te skakel.

Tydens Maart en April was ons geleentheid gebied om as kollegas fees te vier. Ons is dankbaar oor twee babatjies wat gebore is, oor verjaarsdae wat nog ‘n jaar herdenk kon word, oor ‘n huwelik wat betree is, gesondheid om aan sportgeleenthede te kan deelneem en oor ons Paarl kantoor.

Die Werkloosheidversekeringsfonds (WVF) gee korttermyn verligting aan persone wanneer hul werkloos word of as hulle nie kan werk nie.

The million-dollar question on everybody’s lips, is whether a sponsor may deduct its sponsorship expenditure as an advertising expenditure in terms of section 11 of the Income Tax Act 58 of 1962. This is quite an open debate within a grey area of our law. Read more for an update on this topic.

Ons het in ‘n vorige Artikel die uitwerking van ‘n egskeiding op Testamentêre vererwing bespreek.

Die maatskappy was goed verteenwoordig by die jaarlikse Besigheidsliga van die Rolbalklub. Ons is steeds besig met die Krieket se Besigheidsliga. Valentynsdag was oudergewoonte gevier en die personeel was lekker bederf. Ons is trots op twee van ons Direkteure wat die Imbuko Imbuko Big Five Bergfietsresies voltooi het. Ons het die oujaar met ‘n braai afgesluit en verjaarsdaggroep 1 se partytjie is om die draai.