Die kollegas het wol ingesamel om te skenk. Ons het kollegas gegroet en ‘n nuwe kollega verwelkom. Ons het “Christmas in July” gehou. Ons het vakansiewerkers welkom geheet.


Die kollegas het wol ingesamel om te skenk. Ons het kollegas gegroet en ‘n nuwe kollega verwelkom. Ons het “Christmas in July” gehou. Ons het vakansiewerkers welkom geheet.

Tax Season opened on 1 July 2026, starting with the issuing of auto assessments by SARS. It is important for taxpayers to understand the auto assessment process, the steps they need to take if they are selected for auto assessment and to be aware of the applicable 2026 income tax deadlines.

SARS se skuif na meer digitale, data-gedrewe belastingadministrasie beteken dat besighede se rekeningkundige rekords nie net op datum moet wees nie, maar deurlopend skoon, volledig en SARS-gereed moet wees.

Die doel van ʼn testament is om beheer van u boedel te verkry vir ‘n prakties uitvoerbare verdeling daarvan en om voorsiening vir die noodsaaklike versorging van diegene wie u agterlaat, te maak.

Ons het Dodgeball tydens ons spanbou gespeel en dit was ‘n ware stryd. Ons het ‘n kollega gegroet en ook nuwe kollegas verwelkom. Ons het pantoffeldag van “Reach for a Dream Foundation” ondersteun. In Junie wag ‘n langnaweek op ons.

On 27 March 2026, a public notice was issued listing the non-submission of income tax returns by Trusts as an incidence of non-compliance subject to an administrative non-compliance penalty under section 211 of the Tax Administration Act, 2011 (TAA).

Sodra ’n entiteit ophou handel dryf of sodra ’n entiteit nie meer enige werknemers in diens het nie, moet die Vergoedingsfonds (“Compensation Fund / CF”) in kennis gestel word.

Dit is belangrik om gedurende u leeftyd pro-aktief op te tree om boedelprobleme te verhoed en die geweldige administratiewe en finansiële pyn in die geval van afsterwe vir u familie en naasbestaandes makliker te maak.

Ons het van twee kollegas afskeid geneem, terwyl ons drie kollegas verwelkom het. Ons spanbou beloof om vir baie pret en plesier te sorg.

Op 30 April 2026 het die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Edward Kieswetter, regulasies bekragtig wat bepaal wie inkomstebelastingopgawes moet indien vir die 2026 jaar van aanslag, sowel as die indiening sperdatums.