Op 25 Februarie het ons vir Nicole Smith (Junior Rekenmeester) en Melissa Joubert (Junior Boekhouer) gegroet. Ons beste wense vergesel hulle vir die nuwe avonture wat vir hulle voorlê.
![](https://www.fhbc.co.za/wp-content/uploads/2022/03/Nicole2.jpg)
JC Laubscher (Bestuurder), Amanda Swarts (Belastingbeampte) en Horachio Scheepers (Rekenmeester) het ‘n algehele 3de plek behaal in die jaarlikse Wellington Rolbaltoernooi.
![](https://www.fhbc.co.za/wp-content/uploads/2022/03/Rolbaltoernooi.png)
![](https://www.fhbc.co.za/wp-content/uploads/2022/03/spanbou1.png)
![](https://www.fhbc.co.za/wp-content/uploads/2022/03/spanbou2.jpg)
Saterdag 5 Maart het twee van ons bestuurders, JC Laubscher en Molteno Cameron, aan die Six-a-side krieket toernooi by Hugenote Hoërskool deelgeneem. Uit die 16 spanne het hulle algeheel 4de geëindig.
![](https://www.fhbc.co.za/wp-content/uploads/2022/03/krieket.png)