3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

0July 12, 2022July 12, 2022
By FHBCIn Office and Personnel

17 Junie was ons kantore vir ‘n langnaweek gesluit. Die personeel was aangemoedig om foto’s te deel van wat hulle op die afdag gedoen het.

Amanda Swarts (Belastingbeampte) het saam met bekende akteur, Chris van Niekerk, ‘n koffie by B’Spoke Café in Wellington geniet. Chris se antieke winkel is net langsaan die koffiewinkel geleë.

Jeshua Crous (Praktykbestuurder) en Anél Crous (Menslikehulpbronbestuurder) het ‘n wegbreek Karoo toe geneem. Merweville se Karoo Blessings nougat fabriek was besoek, asook ‘n nuwe Karoo kampterrein wat besig is om vorm te kry.

Francois Heunis (Rekenmeester) en sy gesin het burgers van “scratch” gemaak, hy het ‘n boek gelees, asook sy dogtertjie geneem om by ‘n speelpark ekstra energie af te werk. Hendrik Rabie (Direkteur) en Anél Rabie (Rekeningkundige bestuurder) en hulle gesin het Botrivier besoek en die warmte voor ‘n kaggeltjie geniet, veral nadat hulle ‘n entjie in die natuur gaan stap het.

 

Ritka Roux (Rekeningkundige klerk), haar ouers en haar kêrel het by Buffelsdrift buite Oudshoorn vir ‘n “game drive” gegaan.

 

 

Verder het personeel die tyd geneem om met familie en vriende op te vang. Andere het ‘n paar “tastings” ingehaal, bordspeletjies gespeel, asook ‘n goeie boek of tydskrif deurgelees. Ons het ongelukkig nie van alle gebeure bewyse in foto’s nie, maar ons weet egter dat die afdag vir almal ‘n welkome ruskans was.

Alicia Engelbrecht van FHBC MAS is vanaf 1 Julie na Projekbestuurder bevorder. Veels geluk Alicia. Op 12 Julie sluit Nathania Theron as Administratiewe Beampte by FHBC MAS se span aan. Ons is opgewonde daaroor dat die span uitbrei.

Dawfré Theron se SAIPA klerkskap is voltooi en vanaf 1 Julie is sy postitel Rekeningkundige en Kliëntediens Konsultant.

Op Madibadag op 18 Julie hou ons ‘n spanbou, wat ook ‘n aktiwiteit van 67 minute insluit waarvan ons die produk van ons handewerk aan ‘n instansie gaan skenk. Ons volgende nuusbrief sal foto’s van ons dag se pret bevat.

DIE EFFEKTIEWE DATUM VIR DIE BEDANKING VAN ‘N TRUSTEEWHEN ACCOUNTING AND ETHICS COLLIDE

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (18)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (110)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (118)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (97)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services