KIES U EKSEKUTEUR REG

KIES U EKSEKUTEUR REG

Die belangrikheid om u Eksekuteur reg te kies, kan nie genoeg beklemtoon word nie. U Eksekuteur is die persoon wat ten tyde van u afsterwe aangewys word om in die beste belang van u familie met u bates te handel en die belangrikheid van hierdie posisie moet dus nie onderskat word nie. Hierdie artikel beskryf waarom dit raadsaam is om u Eksekuteur reg te kies.

TESTAMENT EN EGSKEIDING

TESTAMENT EN EGSKEIDING

In vorige artikels het ons al die belang beklemtoon om sover as moontlik u Testament op datum te hou, veral wanneer groot gebeure soos bv. ‘n troue, ‘n egskeiding, ‘n geboorte plaasgevind het. In hierdie artikel brei ons uit oor die noodsaaklikheid daarvan om ‘n Testament te hersien juis wanneer daar ‘n egskeiding was. Ons kyk ook na wetgewing daarrondom en die gevolge indien aanpassings nie gebeur nie.