3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
WYSIGING VAN TRUSTAKTES IN KORT

WYSIGING VAN TRUSTAKTES IN KORT

0August 6, 2018August 6, 2018
By Marius VorsterIn Estates and Trusts

fhbc_blog_aug_01Die inhoud van die trustakte of die sogenaamde “wysigingsklousule” bepaal normaalweg hoe die trustakte gewysig kan word, maar in somminge trustaktes ontbreek hierdie klousule.

In die algemeen is daar drie wyses waarop ‘n inter-vivos-trust of gedeeltes van die trustakte gewysig kan word.

Die 3 wyses word hier net kortliks omskryf, maar ons sal in toekomstige artikels meer in “detail” fokus op die verskillende wyses waarop die akte gewysig kan word.

Die 3 maniere van wysiging is soos volg:

  1. Wysiging terwyl die oprigter van die trust nog in die lewe is

    Aangesien ‘n trustakte as ‘n kontrak beskou word, word die partye tot die kontrak toegelaat om met eenparige ooreenkoms tussen hulle wysigings tot die trustakte aan te bring.  Die oprigter en Trustees kan dus ‘n later ooreenkoms sluit om ‘n vroeëre ooreenkoms tussen dieselfde partye te verander of te vervang. 

  1. Wysiging ingevolge die bepalings van die trustakte

    Dit vind plaas wanneer die trustakte gewysig word ooreenkomstig die wysigingsklousule van die trustakte.  
    Die inhoud van die wysigingsklousule word normaalweg toegepas wanneer die oprigter van die trust nie meer in lewe is nie.  Belangrik om hier in ag te neem dat wanneer ‘n trustbegunstigde(s) reeds in die verlede voordele uit die trust ontvang het, hy/sy geag word as ‘n party tot die oorspronklike ooreenkoms te wees en moet hy/sy dus ook ‘n party tot die wysigingooreenkoms wees. 
    Die wysigingsklousule tot die trustakte kan egter spesifiek bepaal dat die begunstigdes van die trust se handtekeninge/toestemming nie vereis sal word om enige veranderinge tot die trustakte aan te bring nie. 

  1. Wysiging deur ‘n hofaansoek

    Indien die oprigter oorlede is en die wysigingsklousule van die trustakte ontbreek of maak nie voorsiening vir ‘n wysiging van die trustakte nie, sal wysiging deur ‘n hofaansoek die enigste opsie wees.  Die trustee(s) van die trust of enige ander party wat voldoende belang by die trust het, is dus by magte om by die Hof aansoek te doen om die bepalings van die trust te verander, waar die inhoud van die trustakte onder andere nie in die belang van die begunstigdes van die trust is nie, of die trust se doelwitte belemmer. 

Indien daar enige navrae is, kontak gerus vir Marius Vorster by mvorster@fhbc.co.za

COMPANIES: TAKE NOTE OF THE CIPC MEDIA RELEASE 2 OF 2018 – 31 MAY 2018.PERSONEELNUUS

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (18)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (110)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (118)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (97)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services