2017 het aangebreek. Ons as personeel van FHBC en BGR Broodryk Kotzé Ing. is opgewonde om ook hierdie jaar vir u en u maatskappy diens van hoogstaande gehalte te lewer. Ons deel graag die laaste nuusbrokkies van Desember en wat vir Januarie voorlê.


2017 het aangebreek. Ons as personeel van FHBC en BGR Broodryk Kotzé Ing. is opgewonde om ook hierdie jaar vir u en u maatskappy diens van hoogstaande gehalte te lewer. Ons deel graag die laaste nuusbrokkies van Desember en wat vir Januarie voorlê.

2016 word amper vaarwel gewuif en weereens kan ons met dankbaarheid sê dat ook hierdie ‘n suksesvolle jaar was. Baie dankie aan elke kliënt wat ons die geleentheid gun om tot u besigheid waarde toe te voeg. Dankie aan elke personeellid vir die harde werk, toewyding, spanwerk en energie wat elkeen tot die kantoor toevoeg.

Nothing worst than wanting to access your data on your computer, only to find that unauthorised activity is blocking you to do so. The following article provides some pointers to assist you to ensure that your data is safe.

Tydens Oktober was die personeel bedrywig met Kankerbewusmaking, ‘n afskeid, ‘n verwelkoming en Basedag. Nou is daar in November (of altans Movember) ‘n vooruitsig vir nog personeel kuiers, ‘n troue en ‘n Jaareindfunksie.

Inkomstebelasting is die normale belasting wat op ‘n individu se belasbare inkomste betaal word. As u dalk gedurende die jaar tot die werksmag toegetree het, is u waarskynlik aanspreeklik om ‘n persoonlike belastingopgawe in te dien.


Niemand is van nature in staat om op te tree namens 'n ander persoon nie en hy/sy moet dus die nodige magtiging hê om dit te kan doen. Hierdie magtiging is algemeen in die vorm van 'n volmag.

Tax payers are often faced with assessments issued by SARS that they do not agree with. This article looks at the steps to follow once an income tax return has been filed with SARS and the options available to you if you are not in agreement with the assessment.

Gemeenskapsorganisasies vul ‘n kritiese gaping in die sosiale welvaart van ‘n gemeenskap. FHBC-BGR se sosiale betrokkenheid by die Gemeenskap is een van die prioriteite van die maatskappy en waarop ons trots is. Ons ondersteun ook Loslitdag ter fondsinsameling vir mense met gestremdhede.

September is die maand van die Lente... en by ons kantoor... ook die maand van die liefde. September het verlowings en ‘n troue opgelewer. Ons moes ongelukkig ook van ‘n kollega afskeid neem.