SARS has published the annual public notice noting persons who are required to submit an income tax return for the 2017 year of assessment.


SARS has published the annual public notice noting persons who are required to submit an income tax return for the 2017 year of assessment.

Tydens Mei maand het ons ‘n intellektuele spanbou sessie bygewoon, aktief in die buitelug verkeer en ‘n kollega het ‘n kleinkind ryker geword. Ons spog ook met ‘n kollega se prestasie en bydrae tot ons kantoor. Gedurende Junie ondersteun ons die gemeenskap.

Do you have any B-BBEE enquiries? Please contact us for assistance.





Tydens April was die personeel omtrent bedrywig en tussen die vakansiedae deur, kon ons darem nog ‘n krieketwedstryd speel, by die Two Oceans marathon ‘n draai maak en is ‘n nuwe kollega verwelkom. In Mei maand neem ons afskeid van ‘n kollega, hou ons ‘n spanbou en ondersteun ons Tekkie Tax.

Personeel was tydens die Gesondheidsweek bemoedig om deurlopend ‘n gesonde lewensstyl te handhaaf, die Sportdag was ‘n reuse sukses, ‘n nuwe werknemer is verwelkom, ‘n krieketwedstryd is om die draai en Paasfees lê voor.

‘n Noodgeval is ‘n onvoorsiene gebeurtenis en ons almal kan getuig dat ‘n ongeluk so maklik gebeur. Dit is dus sinvol om elke nou en dan ‘n paar gedagtes oor noodhulp en veiligheid na te gaan. Moontlik leer u iets en dra u by tot die red van ‘n lewe, of tot die voorkoming van verdere beserings, of tot die bevordering van spoedige herstel.