Onroerende of Vaste Eiendom is grond en alle verbeterings daarop. Daar ontstaan gereeld vrae oor hoe die Eksekuteur van die oorledene se boedel sodanige eiendom gedurende die administrasie van die boedel gaan hanteer.


Onroerende of Vaste Eiendom is grond en alle verbeterings daarop. Daar ontstaan gereeld vrae oor hoe die Eksekuteur van die oorledene se boedel sodanige eiendom gedurende die administrasie van die boedel gaan hanteer.

Ons het verjaardae en ‘n verlowing gevier, nuwe kollegas verwelkom, asook leerders oor klerkskappe vertel. Verder sien ons uit na Gesondheidsweek en ‘n Sportdag! Lees meer.

Hiermee volg 'n kort opsomming van sommige van die belangrikste belastingvoorstelle wat die Minister van Finansies, Pravin Gordhan in sy begroting op 22 Februarie 2017 aangekondig het.

Herewith a short summary of some of the tax proposals announced by the Minister of Finance, Pravin Gordhan in his budget on 22 February 2017.

Die jaar is behoorlik weer aan die gang. Ons het ‘n Afskopbraai geniet, afskeid van kollegas geneem, krieket en rolbal gespeel en sien uit na die feesviering van Groep 1 se verjaardae.

Dit is belangrik om te besef dat ons nie net in isolasie leef nie, maar dat ons deel is van ‘n gemeenskap waar ons telkemale geleenthede kry om ‘n helpende hand te bied.

The question whether VAT or transfer duty must be levied on a fixed property transaction can be a confusing affair. This article aims to simplify the issue and to summarise different scenarios which a taxpayer might encounter in practise.

Do you employ more than 50 employees and/or have an annual turnover equal or more than what is indicated for your industry? You might be regarded as a designated employer.

2017 het aangebreek. Ons as personeel van FHBC en BGR Broodryk Kotzé Ing. is opgewonde om ook hierdie jaar vir u en u maatskappy diens van hoogstaande gehalte te lewer. Ons deel graag die laaste nuusbrokkies van Desember en wat vir Januarie voorlê.

2016 word amper vaarwel gewuif en weereens kan ons met dankbaarheid sê dat ook hierdie ‘n suksesvolle jaar was. Baie dankie aan elke kliënt wat ons die geleentheid gun om tot u besigheid waarde toe te voeg. Dankie aan elke personeellid vir die harde werk, toewyding, spanwerk en energie wat elkeen tot die kantoor toevoeg.