In Deel 1 van hierdie reeks het ons gekyk na die verskillende tipe huweliksoorte wat tans erken word in Suid-Afrikaanse reg, terwyl hierdie opvolgartikel handel oor die aard van saamwoonverhoudings in Suid-Afrika en waarvoor saamwoonpaartjies versigtig moet wees.









