PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

2018 is volstoom aan die gang. Buiten vir die werk, neem ons personeel deel aan die plaaslike besigheidsligas vir Krieket en vir Rolbal. Een van ons kollegas is met ‘n Ooievaarstee verras en ‘n ander kollega het die Half-Ysterman voltooi. Verder sien ons uit na Valentynsdag se vieringe.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

2018 het aangebreek. Ons as personeel van FHBC is opgewonde om ook hierdie jaar vir u en u maatskappy diens van hoogstaande gehalte te lewer. Ons deel graag die laaste nuusbrokkies van Desember 2017 en wat vir Januarie voorlê.