Die Minister van Arbeid, Thulas Nxesi, het die nuwe minimum loon aangekondig. Die verhoging is van krag vanaf 1 Maart 2022.


Die Minister van Arbeid, Thulas Nxesi, het die nuwe minimum loon aangekondig. Die verhoging is van krag vanaf 1 Maart 2022.

Die spertyd vir die verpligte verkryging van Energie Prestasie Sertifikate (ook Energie Sertifikate en / of “Energy Performance Certificates”) deur die eienaars van sekere geboue in Suid-Afrika, verstryk op 8 Desember 2022. Nie-voldoening aan die Regulasies sal strafbaar wees.

Trusts hou verskeie voordele, maar ongelukkig ook nadele in. Alhoewel ons artikel waarskynlik nie ‘n volledige samevatting van alle voordele en nadele lys nie, deel ons graag ons ondervinding van die vernaamste voor- en nadele by die oorweging van ‘n Trust met u.






2021 was afgesluit met ‘n Kerspartytjie. ‘n Kollega het getrou. Een van ons Direkteure (Jacobus Maree) het ‘n paar uitmergelende fietsresiese aangedurf en voltooi. Ons nuwelinge het voorgevat met die reëlings vir ons Afskopbraai. Die krieket is aan die gang.

We need to attain a rhythm of good housekeeping for 2022 …. Why? Covid taught us numerous challenges and how to overcome it daily. Some of us excelled during Covid and some of us struggled and during these uncertain times we all learned at least one thing: Life is about living one day at a time… because we don’t know what tomorrow may bring. This article lists a proposed personal 10-point plan, as well some pointers for your business.