In die eerste plek sal slegs onroerende eiendomme wat in die Akteskantoor in die oorledene se persoonlike naam geregistreer is as boedelbates kwalifiseer.
Category: Estates and Trusts
LEWENSPOLISSE EN BOEDELBELASTING
Die opbrengs van sekere plaaslike lewenspolisse op die lewe van die oorledene word as geagte bates vir boedelbelasting ingesluit.
EKSEKUTEURSVERGOEDING EN BOEDELBATES BY HUWELIKE BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE
Ons word redelik gereeld gekonfronteer met die Eksekuteursvergoeding wat van toepassing is in boedels van partye wat binne gemeenskap van goedere getroud is.
DIE TESTAMENT VAN ‘N BOER
Die eienaarskap van landbougrond word gereguleer deur die Wet op Onderverdeling van Landbougrond, 1970 (Wet 70 van 1970), wat bepaal dat landbougrond nie deur twee of meer persone besit mag word nie.
OORDRAAGBARE BOEDELBELASTINGKORTING TUSSEN GADES
Artikel 4A van die Boedelbelastingwet bepaal dat die belasbare bedrag van die boedel van ‘n persoon bereken word deur die bedrag van R3,5 miljoen van die netto waarde van die boedel af te trek.
AFSTANDDOENING VAN ERFENIS
Ons ervaring is dat daar ‘n wanopvatting bestaan dat indien ‘n erfgenaam van sy/haar erfenis afstand doen, die erfenis die oorblywende erfgename toeval.
DIE WAARDE VAN U BOEDEL EN BOEDELBELASTING
As deel van u boedelbeplanning is dit belangrik dat u vertroud is met hoe die waarde van u boedel bepaal sal word. Artikel 5 van die Wet op Boedelbelasting no. 45 van 1955 bepaal die reëls vir die waardasie van eiendom in u boedel.
WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN ‘N VRUGGEBRUIKER EN BLOOTEIENAAR EN WAT BEHELS HULLE VERANTWOORDELIKHEDE?
Die persoon aan wie die bate toegeken word en wat uiteindelik eienaarskap van die bate verkry staan bekend as die blooteienaar en die persoon aan wie die beperkte reg (vruggebruik) verleen word, staan bekend as die vruggebruiker.
MAAK U TESTAMENT ‘N NUWEJAARSVOORNEME
‘n Nuwe jaar, nuwe uitdagings en nuwe voornemens en dalk ‘n goeie geleentheid om die opstel van ‘n Testament of die hersiening van u bestaande Testament op die “to do” lysie te hê.
SKENKINGSBELASTING EN HEREREGTE BY SAMESMELTING
Ons het in ons vorige nuusbrief die betekenis van samesmelting, adiasie en repudiasie aangeraak. In hierdie artikel kyk ons in kort na die implikasie van skenkingsbelasting en hereregte by samesmelting.