Do you employ more than 50 employees and/or have an annual turnover equal or more than what is indicated for your industry? You might be regarded as a designated employer.


Do you employ more than 50 employees and/or have an annual turnover equal or more than what is indicated for your industry? You might be regarded as a designated employer.

2017 het aangebreek. Ons as personeel van FHBC en BGR Broodryk Kotzé Ing. is opgewonde om ook hierdie jaar vir u en u maatskappy diens van hoogstaande gehalte te lewer. Ons deel graag die laaste nuusbrokkies van Desember en wat vir Januarie voorlê.

2016 word amper vaarwel gewuif en weereens kan ons met dankbaarheid sê dat ook hierdie ‘n suksesvolle jaar was. Baie dankie aan elke kliënt wat ons die geleentheid gun om tot u besigheid waarde toe te voeg. Dankie aan elke personeellid vir die harde werk, toewyding, spanwerk en energie wat elkeen tot die kantoor toevoeg.

Nothing worst than wanting to access your data on your computer, only to find that unauthorised activity is blocking you to do so. The following article provides some pointers to assist you to ensure that your data is safe.

The question whether VAT or transfer duty must be levied on a fixed property transaction can be a confusing affair. This article aims to simplify the issue and to summarise different scenarios which a taxpayer might encounter in practise.

Dit is altyd raadsaam om u Testament op datum te hou en om seker te maak dat u Testament deur ‘n kundige persoon opgestel is. Ons gee ‘n paar wenke wat u in die opstel van u Testament in ag kan neem.

Tydens Oktober was die personeel bedrywig met Kankerbewusmaking, ‘n afskeid, ‘n verwelkoming en Basedag. Nou is daar in November (of altans Movember) ‘n vooruitsig vir nog personeel kuiers, ‘n troue en ‘n Jaareindfunksie.

Inkomstebelasting is die normale belasting wat op ‘n individu se belasbare inkomste betaal word. As u dalk gedurende die jaar tot die werksmag toegetree het, is u waarskynlik aanspreeklik om ‘n persoonlike belastingopgawe in te dien.

On 24 October 2016, the new Binding General Ruling (BGR) No. 36 relating to the application of section 16(2)(g) of the Value-Added Tax (VAT) Act, was released by the South African Revenue Service (SARS).

Die konsep wysigingswetsontwerp is aan die publiek beskikbaar gestel vir kommentaar op 8 Julie 2016. Die wysigingswetsontwerp bevat die voorgestelde inlywing van 'n nuwe Artikel 7C, "lening of krediet voorskot aan 'n trust deur 'n verbonde persoon" tot die Inkomstebelastingwet.

Niemand is van nature in staat om op te tree namens 'n ander persoon nie en hy/sy moet dus die nodige magtiging hê om dit te kan doen. Hierdie magtiging is algemeen in die vorm van 'n volmag.

Tax payers are often faced with assessments issued by SARS that they do not agree with. This article looks at the steps to follow once an income tax return has been filed with SARS and the options available to you if you are not in agreement with the assessment.