3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
DIE WERKLOOSHEIDSVEREKERINGSFONDS HET ’N SIEKTEVOORDEEL BESKIKBAAR

DIE WERKLOOSHEIDSVEREKERINGSFONDS HET ’N SIEKTEVOORDEEL BESKIKBAAR

0October 5, 2026October 5, 2026
By FHBCIn Human Resource Management


Een van die voordele waarvoor werknemers by die Werkloosheidsversekeringsfonds (Unemployment Insurance Fund) kan aansoek doen is die siektevoordeel.

Wie kan eis:

  • U moet ’n geregistreerde bydraer wees wat maandeliks WVF (of meer algemeen bekend as UIF) betaal.
  • U moet vir langer as 14 aaneenlopende dae van die werk afwesig wees weens siekte of besering.
  • U moet minder as u normale loon ontvang of met onbetaalde siekteverlof wees.
  • U moet u eis binne 6 maande na die datum waarop u ophou werk het indien.

Dien u aansoek in as volg:

  1. Registreer op die UIF-aanlynstelsel: https://uifonline.labour.gov.za/uifOnline/
  2. Alternatiewelik kan die naaste Arbeidskantoor opgesoek word en die uitgedrukte dokumente van u volledige aansoek kan in persoon ingedien word: https://www.labour.gov.za/Contacts/Labour-centres/Pages/default.aspx
  3. U volledige aansoek kan per e-pos ingestuur word na Online.BCP@labour.gov.za

Vereiste dokumente vir die aanlyn aansoek:

  1. Voltooide UI-19 vorm met Kode 10 “Illness / Medically boarded” as rede by kolom H gelys en onderteken deur die werkgewer.
  2. ‘n “Salary schedule” voltooi deur u werkgewer.
  3. Voltooide UI-2.2 aansoekvorm, onderteken deur ’n dokter of mediese praktisyn.
  4. ’n Siektesertifikaat van u dokter of mediese praktisyn wat ook die rede vir u afwesigheid weens siekte staaf. Addisionele mediese verslae mag ook soos nodig vereis word.

Vereiste dokumente vir die aansoek in persoon of per e-pos:

  1. Voltooide UI-2.8 vorm wat deur u bank voltooi is om die besonderhede van u bankrekening te bevestig (slegs benodig indien u in persoon of per e-pos die aansoek indien).
  2. Voltooide UI-19 vorm met Kode 10 “Illness / Medically boarded” as rede by kolom H gelys en onderteken deur die werkgewer.
  3. ‘n “Salary schedule” voltooi deur u werkgewer.
  4. Voltooide UI-2.7 vorm, ingevul deur u werkgewer.
  5. ’n Skrywe op die briefhoof van u werkgewer wat die rede vir die aansoek vir die siektevoordeel staaf.
  6. Voltooide UI-2.2 aansoekvorm, onderteken deur ’n dokter of mediese praktisyn.
  7. ’n Siektesertifikaat van u dokter of mediese praktisyn wat ook die rede vir u afwesigheid weens siekte staaf. Addisionele mediese verslae mag ook soos nodig vereis word.
  8. ’n Gesertifiseerde afskrif van u geldige ID-kaart (voor en agter).

Kontak gerus vir Greer Jacobs met enige navrae of vir bystand in hierdie verband: greer@fhbc.co.za

PERSONEELNUUSTHE NEW DIESEL REFUND REGISTRATION PROCESS – WHAT BUSINESSES NEED TO KNOW

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (19)
  • Administration and Secretarial Services
    (21)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (10)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (9)
  • Estates and Trusts
    (126)
  • Human Resource Management
    (34)
  • Legal
    (35)
  • Office and Personnel
    (135)
  • Payroll Processing and Administration
    (8)
  • Tax Compliance and Administration
    (111)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET WEST

  • Olive Grove Industrial Estate, Grove Business Park, Block H, Ground floor, Unit 2, Off Ou Paardevlei Road, The Interchange, 7310
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services