PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Tydens Madibadag het ons die geleentheid aangegryp om saam met die kinders van Huis Andrew Murray “Minute to Win it” te speel. ‘n Vakansiewerker het vir ‘n tydjie by die span aangesluit en ons het ongelukkig twee kollegas vaarwel toegewens. Tydens Augustus vier ons Vrouemaand.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons vier ‘n kollega se deursettingsvermoë om vir die sesde keer ‘n Comrades te voltooi, ons het saam met Groep 2 hulle verjaarsdae gevier en ons het ook van personeel afskeid geneem.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons personeel is weer aktief en spog met deelname op verskeie sportgebiede. Ons het gewonder of ons kollegas darem ook kan kos maak en nie net oefen nie. Vandaar het ons ‘n Masterchef spanbou georganiseer. Ons personeel het nie teleurgestel nie en daar is bewys dat ons wel ‘n goeie balans in die lewe handhaaf.