PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Die somersweer inspireer die personeel om nog meer aktief te wees. Ons spog met hulle deelname aan verskillende events. Basedag was ook gevier en ons het ‘n oomblik stilgestaan by mense wat ‘n stryd teen kanker voer. Ons sien uit na die Jaareindfunksie wat om die draai is.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons personeel stel nooit teleur wanneer Loslitdag ondersteun word nie. Ons het verjaardae gevier, twee van ons Direkteure het ons maatskappy by ‘n fietsresies verteenwoordig, ons het saam met die inwoners van Silwerkruin Internasionale Dag vir Bejaardes gevier. Later in Oktober gaan van ons kollegas teen ‘n Stoomtrein te voet en te fiets resies hou.

IS U BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE GETROUD OF DOEN U BESIGHEID MET IEMAND WAT BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE GETROUD IS?  INTERESSANTE FEITE WORD GEDEEL

IS U BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE GETROUD OF DOEN U BESIGHEID MET IEMAND WAT BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE GETROUD IS? INTERESSANTE FEITE WORD GEDEEL

In ‘n huwelik binne gemeenskap van goedere beskik elke gade oor ‘n halwe onverdeelbare aandeel in die gemeenskaplike boedel gedurende die bestaan van die huwelik. Elkeen het dus die reg om ‘n verskeidenheid van regshandelinge aan te gaan ten opsigte van die gemeenskaplike boedel.