Augustus was ‘n bedrywige maand. Ons het ‘n spanbou gehad, verjaardae gevier en ons moes ongelukkig ook afskeid neem.


Augustus was ‘n bedrywige maand. Ons het ‘n spanbou gehad, verjaardae gevier en ons moes ongelukkig ook afskeid neem.

Do you employ more than 50 employees and/or have an annual turnover equal or more than what is indicated for your industry? You might be regarded as a designated employer.

Due to the Independent Regulatory Board for Auditors' (IRBA) withdrawal from the Regulation of the Broad-Based Black Economic Empowerment (B-BBEE) verification industry, BGR Wellington B-BBEE Verification Agency (Pty) Ltd, will only continue with certain services regarding BEE.

Die toevoeging van die nuwe artikel 9HA tot die inkomstebelastingwet, het die manier waarop ’n boer se roerende boerderybates by sy dood na 1 Maart 2016 belas word, vir ewig verander.

Die maklikste manier om ‘n werksplek as onaangenaam te ervaar is wanneer verhoudings versuur.

Die personeel het op Madibadag hul 67 minute met Silwerkruin se bejaardes deurgebring. ‘n Noot vir Noot kompetisie het die geheue van treffers van ouds wakker gemaak en selfs ‘n paar danspassies opgelewer. ‘n Paar van ons personeellede het ook gaan jag, net anderkant Beaufort Wes.

Om bevoeg te wees as deel van ‘n span, behels soveel meer as net kundigheid in die betrokke vakgebied. Die volgende kursusse is ‘n investering om vaardighede en kennis uit te brei om ‘n meer effektiewe bydrae te kan lewer.

Die winter is op ons... Die personeel het ‘n paar sweetpakkies en sokkies tot kindertjies in nood bygedra. Opleiding vir al die BGR kantore is bygewoon en ons vier saam met ‘n kollega haar verlowing.

The Taxation Laws Amendment Act was promulgated on 12 December 2013. This amended the way in which retirement funds are treated.
Die bouery aan die binnehof is voltooi en tydens verjaardaggroep twee se feesvieringe, het ons ‘n behoorlike daknatmaak gehou! Reghardt word Pappa en Maritsa voltooi die Comrades.