Die personeel is omtrent bedrywig. Verjaarsdae is gevier, afskeid is geneem (en nog ‘n afskeid lê voor), rugby is gespeel en ‘n jag word beplan. Madibadag bied weer geleentheid om nog ‘n bydrae tot die gemeenskap te maak.

Op 1 Julie 2017 het die belastingseisoen oopgemaak. Hierdie artikel bevat inligting om u indiening te vergemaklik.

SARS has published the annual public notice noting persons who are required to submit an income tax return for the 2017 year of assessment.

Tydens Mei maand het ons ‘n intellektuele spanbou sessie bygewoon, aktief in die buitelug verkeer en ‘n kollega het ‘n kleinkind ryker geword. Ons spog ook met ‘n kollega se prestasie en bydrae tot ons kantoor. Gedurende Junie ondersteun ons die gemeenskap.

Do you have any B-BBEE enquiries? Please contact us for assistance.

Tydens April was die personeel omtrent bedrywig en tussen die vakansiedae deur, kon ons darem nog ‘n krieketwedstryd speel, by die Two Oceans marathon ‘n draai maak en is ‘n nuwe kollega verwelkom. In Mei maand neem ons afskeid van ‘n kollega, hou ons ‘n spanbou en ondersteun ons Tekkie Tax.