3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

1July 4, 2017July 7, 2017
By FHBCIn All Categories, Office and Personnel

Die personeel het voedsel en klerasie ingesamel en op 5 Junie 2017 het ons die skool van Newton Primêr besoek om die voedselvoorraad aan hulle te oorhandig.  Die klerasie is aan SA Cares oorhandig vir verdere verspreiding in ons gemeenskap.

skenkskool_06

Ons Kantoor het met Probeta gereël om die sessie getiteld Review of an Audit Engagement focusing on IRBA inspection finding report op 9 Junie 2017 vir ons BGR kantore te kom aanbied.  Lynette Badenhorst was die aanbieder.  Personeel van BGR de Villiers Ing, BGR Pyper Turner en BGR Jacobs Bester Griessel was teenwoordig.

opleidingsessie_06

Die middag van 9 Junie, het ons die verjaarsdae van die personeel van groep 2 gevier.  Die binnehof was omtrent jolig met die geure van steak and chips, asook ‘n sous, slaai en nagereg.  Dankie aan elke personeellid wat gehelp het met die reël van die vreugdevolle samesyn.

groepe

Op 15 Junie het Eugene Barnard (Rekenmeester) die Kaap vir die Vrystaat verruil.  Ons beste wense vergesel hom en sy gesin vir die toekoms.

eugene_03

Ons is tans besig met opknappingswerk by ons kantore.  Verskoon asb. die tydelike ongerief.  Ons glo dit gaan die moeite werd wees.

Die manne neem tans deel aan die “Tag rugby” liga van Wellington.  Die reën het veroorsaak dat die liga bietjie uitgeskuif is.  Ons is baie trots op hierdie manne wat ons verteenwoordig.

12 tot 15 Julie gaan 14 manne van ons Kantoor die jagveld invaar.  Hulle gaan by Richmond ‘n paar bokke plattrek.  Ons vertrou dat hulle ‘n voorspoedige reis en jag sal hê.

14 Julie geniet ons personeel ‘n sop-en-brood kuiertjie, so in die hartjie van die winter.

18 Julie het ons ‘n 67 minute liefdadigheidsprojek as deel van Madibadag.

Venessa Williams, Junior HR Bestuurder, het bedank en gaan Wellington vir Durbanville verruil.  Venessa, ons beste wense vergesel jou vir die toekoms en die nuwe geleenthede.  Mag jy baie voorspoed ervaar.  Laaste dag van diens is Vrydag 21 Julie.

DIE GEVARE OM SONDER ‘N TESTAMENT TE STERWE TE KOMINKOMSTEBELASTING 2017

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (18)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (110)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (118)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (97)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services