3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

1May 4, 2017July 7, 2017
By FHBCIn All Categories, Office and Personnel

7 April het ons kantoor se personeel die personeel van BGR De Villiers Ingelyf op die krieketveld aangedurf.  Daar was mans en dames spanne wat deelgeneem het.  Die dames was eerste aan die beurt en die Paarl kantoor het hier met die wen weggestap.  Die mans het egter ons kantoor se ere herstel en het met ‘n oortuigende 36 lopies die wen verseker.  Baie dankie aan al die spelers wat die dag met goeie gees aangedurf het en dankie ook aan die ondersteuners wat die moeite gedoen het om Paarl toe te gaan om die spanne te ondersteun.  Ons glo almal het die dag geniet.

cricket

Ons is dankbaar dat die personeel veilig tydens die Paasseisoen gereis het.  Ons vertrou almal het nou weer nuwe krag vir die res van die jaar.

Joanne Els (Salarisse en Lone Administrateur) het aan die Two Oceans marathon deelgeneem en in goeie tyd klaargemaak.  Veels geluk Joanne.

Marinda Mostert het op 18 April 2017 by die Salarisse en Lone Afdeling as Administrateur aangesluit.  Prudence Small verlaat die Afdeling op 4 Mei.  Ons beste en mooiste wense vergesel Prudence vir haar nuwe tuisdorp en pos.

Marius Kotzé, Direkteur, gaan die naweek van 5 Mei as deel van die WP se span deelneem aan die SA Jaggeweer Skietvereniging se SA Ope.  Ons vertrou hulle behou die skild in die spanskiet afdeling.  Sterkte Marius.

Op 12 Mei het ons kantoor ‘n spanbou sessie.  Tydens hierdie sessie word vaardighede ontwikkel sodat die personeellede sekere uitdagings in die werksplek en in die lewe as geheel met groter sukses kan hanteer.

26 Mei neem die personeel deel aan Tekkie Tax waar ons tekkies dra en in die proses ‘n bydrae maak tot mense met gestremdhede.

U BOEDEL EN BEGRAFNISKOSTESNAMIBIAN TAX ARREAR RECOVERY INCENTIVE

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (18)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (110)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (118)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (97)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services