What are the things you really need to check and do in January? Why January? Plainly because you probably will not have sufficient time during the rest of the year to attend to the small, petty stuff that might cost you money or waste your time.


What are the things you really need to check and do in January? Why January? Plainly because you probably will not have sufficient time during the rest of the year to attend to the small, petty stuff that might cost you money or waste your time.

Ons spog met ‘n kollega se akademiese prestasie, deel die foto’s van die Jaareindfunksie, asook die goeie nuus dat ons nog ‘n Vennoot het, lewer bewys dat ons aktiewe Direkteure het wat lei deur ‘n voorbeeld te stel, vier saam met een van ons manlike kollegas die koms van sy eersteling, die krieketspan is goed op dreef en ons is besig met die reëlings vir ons Kersfeespartytjie.

The IT14SD is a supplementary declaration in which a company must reconcile Income Tax, Value-Added Tax (VAT), Pay-As-You-Earn (PAYE) and Customs declarations. In essence, it is meant to reconcile companies’ and CC’s accounting reporting to their tax reporting. SARS can request a detailed explanation for a reconciliation difference.

When a company gives a vehicle to their staff to share, SARS refers to that vehicle as a “pool car” or a “pool vehicle”. There are specific requirements in terms of paragraphs 2(b) and 7 of the Seventh Schedule to the Income Tax Act that needs to be met to ensure that no individual employee is liable for the taxable benefit.

Die personeel was weereens baie aktief. Ons het die Bejaardes bewusmaking veldtog ondersteun, ‘n pienk lintjie ter ondersteuning van kankerbewusmaking gedra, ‘n stoomtrein op fiets en voet aangedurf, Basedag met ‘n bederf by Spice Route gevier, ‘n babaseuntjie verwelkom, die koms van nog ‘n babaseuntjie gevier, ons kantore bietjie opgeruim en ons sien uit na die Jaareindfunksie.

Ons het die laaste tyd navrae ontvang oor of Werkgewers vir Werknemers tydens kraamverlof mag betaal. Baie Werkgewers verkies die onbetaalde verlof van vier maande, maar indien ‘n Werkgewer wel vergoeding tydens kraamverlof wil betaal, omskryf ons wat nodig is om seker te maak dat dit binne wetgewing gebeur.

Met trots kondig ons aan dat twee van ons Rekenkundige Bestuurders tot Direkteure bevorder is. Die Loslitdag foto’s is reeds in ons vorige nuusbrief beloof, ons het ‘n Ooievaarstee gehou, die Sekretaresses is vir hulle harde werk bedank en daar was selfs nog tyd vir ‘n Damestee. Oktober is daar ook ‘n paar aktiwiteite wat wag.

Die Nuwe Maatskappywet 71 van 2008 bevat noemenswaardige veranderinge ten opsigte van die aanspreeklikhede van Direkteure. ‘n Uittreksel uit die boek “Vrae en Antwoorde oor die Suid-Afrikaanse Maatskappywet” deur Adv L Hefer sal Direkteure help om hulle nuwe rol te verstaan.


Augustus was ‘n maand vol bedrywighede. Ons spog graag met vier kollegas se prestasies, wys ‘n paar foto’s van ons spanbou, verwelkom twee nuwe kollegas en vier diversiteit tydens Loslitdag.