Tydens Februarie het ons die liefde gevier, rolbal gespeel, baie bergfiets gery, krieket gespeel en ons het afskeid van ‘n kollega geneem. Ons ondersteun ons Direkteur wat die Cape Epic Bergfietsresies gaan aandurf.


Tydens Februarie het ons die liefde gevier, rolbal gespeel, baie bergfiets gery, krieket gespeel en ons het afskeid van ‘n kollega geneem. Ons ondersteun ons Direkteur wat die Cape Epic Bergfietsresies gaan aandurf.

Hoe hanteer ‘n persoon die sake van ‘n ouer of ander geliefde wat die kapasiteit verloor om na sy of haar eie belange om te sien? Kan ‘n voortdurende volmag hier moontlik van hulp wees? Of is die versorger verplig om aansoek te doen vir die aanstelling van ‘n kurator? In hierdie artikel werp ons meer lig op hierdie moeilike onderwerp.

During October 2019 the Compensation Fund (CF) introduced a new online platform which requires of each Employer to register as a User on the CompEasy system. If you are an Employer, get registered.


Die jaar is nou al sommer goed aan die gang. Ons het al die personeel op dieselfde bladsy gekry by ons jaarlikse Afskopfunksie waartydens ons die strategie vir die jaar gedeel het. Gedurende Februarie vier ons die liefde op Valentynsdag en ons neem oudergewoonte deel aan Wellington se Besigheidsliga Rolbal Toernooi.

Wie ook al gesê het “trou is nie perdekoop nie”, was heeltemal reg. In hierdie reeks oor huwelike gaan ons in Deel 1 kyk na van die verskillende soorte huwelike en watter effek huweliksluiting op u portefeulje kan hê.

As a follow-up to our January article, (find the newsletter here: https://www.fhbc.co.za/2020/01/06/does-your-business-qualify-as-a-small-business-corporation-according-to-sars/) we determine whether a Personal Service Provider is able to make use of the tax benefits of a Small Business entity.

Januarie 2020! Voorspoed word elkeen toegewens. Mag die nuwe jaar weereens aan ons die geleentheid bied om tot baie besighede waarde toe te voeg. Vir oulaas loer ons terug na 2019 en ons sien uit na ons Afskopfunksie op Vrydag 17 Januarie 2020!

Are you aware of the requirements that need to be met by your business, in order to qualify for the “Small Business Relief” benefit? Our article assists you to determine if your company qualifies as a Small Business Corporation.

Are you aware of the new requirements from CIPC pertaining to the completion of an Enforcement Compliance Checklist before submitting your company’s Annual Return?