MAAK U TESTAMENT ‘N NUWEJAARSVOORNEME

MAAK U TESTAMENT ‘N NUWEJAARSVOORNEME

‘n Nuwe jaar met nuwe uitdagings en voornemens en dalk ‘n goeie geleentheid om die opstel van ‘n Testament of die hersiening van u bestaande Testament op die “to do” lysie te hê. Die belangrikheid van ‘n Testament kan nie genoeg beklemtoon word nie.