PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons het nuwe spanlede welkom geheet, asook een kollega gegroet. Ons sien uit na die viering van Valentynsdag. Ons neem deel aan die Rolbalbesigheidsliga en speel ook krieket.

MAAK U TESTAMENT ‘N NUWEJAARSVOORNEME

MAAK U TESTAMENT ‘N NUWEJAARSVOORNEME

‘n Nuwe jaar met nuwe uitdagings en voornemens en dalk ‘n goeie geleentheid om die opstel van ‘n Testament of die hersiening van u bestaande Testament op die “to do” lysie te hê. Die belangrikheid van ‘n Testament kan nie genoeg beklemtoon word nie.