
Author: FHBC


PERSONEELNUUS
Weens die reën moes ons spanbou ongelukkig vanaf 18 Julie na 19 Julie uitgeskuif word. Die personeel het met ‘n kaart en ‘n paar leidrade die strate van Wellington aangedurf, op soek na die regte bestemming. Een kollega was gegroet.

USEFUL INFORMATION WHEN COMPILING A CURRICULUM VITAE (CV)
An incomplete Curriculum Vitae (CV) with errors can be standing between you and your next job opportunity.

12 FREQUENTLY ASKED QUESTIONS ABOUT SARS AUTO-ASSESSMENTS FOR THE 2023 YEAR OF ASSESSMENT
We consider 12 of the most frequently asked questions relating to auto-assessments issued by SARS for the 2023 year of assessment, and answers to said questions.

TESTAMENT EN MINDERJARIGE ERFGENAME
Niks is nader aan 'n ouer se hart as die veiligheid, geluk en welstand van hul kinders nie. ‘n Testament behoort deeglik voorsiening te maak vir kinders wat nog nie ouderdom van meerderjarigheid bereik het nie.


PERSONEELNUUS
Op 9 Junie het die dames van die Salarisse en Lone afdeling ‘n spanbou by Meaceramica in Wellington geniet. Items...

SERTIFISERING VAN AFSKRIFTE / KOMMISSARIS VAN EDE
FHBC bied bystand aan kliënte met die sertifisering van afskrifte, asook die afneem en bevestiging van beëdigde verklarings en is verplig om hierdie diens in ooreenstemming met statutêre vereistes te verrig.

MANDATORY SUBMISSION OF BENEFICIAL OWNERSHIP REGISTER TO THE COMPANIES AND INTELLECTUAL PROPERTY COMMISSION
The CIPC received a mandate to request companies to file and update Beneficial Owner Information by completing a Beneficial Ownership Register. FHBC would like to offer our clients the option of submitting its Beneficial Ownership register to the CIPC.

WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN ‘N VRUGGEBRUIKER EN BLOOTEIENAAR EN WAT BEHELS HULLE VERANTWOORDELIKHEDE?
Ons kry gereeld navrae oor die verskil tussen ‘n Vruggebruiker en Blooteienaar en wat hulle verantwoordelikhede behels. Hierdie artikel sal insig bied.