Ons praat gereeld oor die belangrikheid van ’n korrekte, geldige en prakties uitvoerbare Testament wat nie uitgestel moet word nie. Dit is egter nie al wat by tye van u afsterwe beskikbaar moet wees om u naasbestaandes te help nie.


Ons praat gereeld oor die belangrikheid van ’n korrekte, geldige en prakties uitvoerbare Testament wat nie uitgestel moet word nie. Dit is egter nie al wat by tye van u afsterwe beskikbaar moet wees om u naasbestaandes te help nie.

Ons beveel aan dat Testamente ten minste 2 jaarliks nagegaan word en vir hersiening oorweeg word, of indien u omstandighede verander, byvoorbeeld egskeiding, huwelik of die geboorte van ‘n kind.

Die aanwasbedeling kan problematies word. In hierdie artikel verduidelik ons die redes vir ons stelling.

Om kostes te spaar benoem baie kliënte ‘n familielid as eksekuteur, wat waarskynlik goeie finansiële kennis het en moontlik ook suksesvol sy eie besigheid en finansies kan bestuur.

By ‘n huwelik binne gemeenskap van goedere word die boedels (bates en laste) van beide gades saamgevoeg en dit vorm dus ’n gemeenskaplike boedel.

Soos per ons vorige artikel, die primêre doelwit van boedelbeplanning is om 'n koste-effektiewe plan te skep wat ooreenstem met wat 'n kliënt by sy afsterwe wil bereik.

Die primêre doelwit van boedelbeplanning is om 'n koste-effektiewe plan te skep wat ooreenstem met wat 'n kliënt by sy afsterwe wil bereik.

Voordat u kan besluit of u ‘n lewende wilsverklaring wil teken, moet u verstaan wat dit is.

Volgens statistiek beskik ‘n verbasend groot persentasie van Suid-Afrikaners en professionele individue nie oor testamente of geldige testamente nie. Die gevolge van hierdie situasie word foutiewelik baie ligtelik opgeneem.

‘n Vaste eiendom is presies dit, ’n vaste bate. Kontantfondse is reeds in ’n likiede vorm, wat die risiko van verduistering baie groter maak.