In ‘n huwelik binne gemeenskap van goedere beskik elke gade oor ‘n halwe onverdeelbare aandeel in die gemeenskaplike boedel gedurende die bestaan van die huwelik. Elkeen het dus die reg om ‘n verskeidenheid van regshandelinge aan te gaan ten opsigte van die gemeenskaplike boedel.
VAT201 RETURNS: INPUT TAX – THE DEVIL IS IN THE DETAIL
When you do not have the appropriate / valid documentation at the time of completing a VAT201 return you may not, according to the VAT Act, claim the input tax in that specific tax period.
WYSIGING VAN TRUSTAKTES EN REGTE VAN TRUSTBEGUNSTIGDES
Om ‘n Trustakte, of enige gedeelte van die dokument, te wysig moet deeglik deur die trustees oorweeg word voordat enige wysigings geregistreer word.
PERSONEELNUUS
Tydens Madibadag het ons die geleentheid aangegryp om saam met die kinders van Huis Andrew Murray “Minute to Win it” te speel. ‘n Vakansiewerker het vir ‘n tydjie by die span aangesluit en ons het ongelukkig twee kollegas vaarwel toegewens. Tydens Augustus vier ons Vrouemaand.
MANDATORY SUBMISSION OF ANNUAL FINANCIAL STATEMENTS VIA IXBRL FORMAT
Please take note of CIPC Notice 42 of 2018 – MANDATORY SUBMISSION OF AFS VIA iXBRL FORMAT as from 01 July 2018.
COMPANIES: TAKE NOTE OF THE CIPC MEDIA RELEASE 2 OF 2018 – 31 MAY 2018.
The CIPC issued a media release on 31 May 2018 referring to the High Court issuing court orders in favour of the CIPC to impose administrative fines on entities that ignored compliance notices.
WYSIGING VAN TRUSTAKTES IN KORT
Die inhoud van die trustakte of die sogenaamde “wysigingsklousule” bepaal normaalweg hoe die trustakte gewysig kan word, maar in somminge trustaktes ontbreek hierdie klousule.
PERSONEELNUUS
Ons vier ‘n kollega se deursettingsvermoë om vir die sesde keer ‘n Comrades te voltooi, ons het saam met Groep 2 hulle verjaarsdae gevier en ons het ook van personeel afskeid geneem.
HOE WERK UIF TYDENS KRAAMVERLOF?
Wanneer ‘n Werknemer met kraamverlof gaan word ‘n UIF eis gewoonlik by die Departement van Arbeid ingedien. Ons artikel verskaf meer inligting oor hoe die bydraes gedurende die periode bereken word.
VERGOEDENDE REISTOELAAG – TOE EN NOU
Die vergoedende reistoelaag verwys na ‘n terugbetaling wat deur werknemers ontvang word wat vir amptelike doeleindes namens die werkgewer gereis het. Die toepassing van die vergoedende reistoelaag het vanaf 1 Maart 2018 verander.