PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons is baie trots op ons Belastingvoldoeningsbestuurder se prestasie met haar studies. Loslitdag was behoorlik gevier en glimlagte was verseker uitgedeel. Ons het ‘n bevordering gehad en nog ‘n spanlid verwelkom. Sektretaressedag was gevier. Ons Bok-Vrydae begin!

THE COMPENSATION FUND AND DOMESTIC EMPLOYERS

THE COMPENSATION FUND AND DOMESTIC EMPLOYERS

A Constitutional Court order made on 19 November 2020 declared section 1(xix)(v) of the Compensation for Occupational Injuries and Diseases Act (COIDA) 130 of 1993 invalid, this order has been made immediate and retrospective to 27 April 1994. Thus, declaring that Domestic Workers are now entitled for compensation if they are injured or contract a disease while on duty.

TESTAMENTÊRE TRUSTS EN U ERFGENAME

TESTAMENTÊRE TRUSTS EN U ERFGENAME

’n Testamentêre trust, anders as ’n inter vivos trust, word ingevolge ‘n testament opgerig en word eers geaktiveer wanneer die testateur/testatrise te sterwe kom. Die hoofdoel van ’n testamentêre trust is om die erfenis aan bv. minderjarige erfgename, geestesgestremdes en dwelm- of alkoholverslaafdes, of ter wille van boedelbeplanning aan familie/afstammelinge, te beskerm.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Weens die reën moes ons spanbou ongelukkig vanaf 18 Julie na 19 Julie uitgeskuif word. Die personeel het met ‘n kaart en ‘n paar leidrade die strate van Wellington aangedurf, op soek na die regte bestemming. Een kollega was gegroet.