We provide an update on the POPI Act, the POPI Regulations, the coming into effect of the legislation, as well as give some essential information on the application of POPI.


We provide an update on the POPI Act, the POPI Regulations, the coming into effect of the legislation, as well as give some essential information on the application of POPI.

Die hedendaagse en minder tradisionele instelling is dat paartjies op ‘n meer informele basis ‘n lewe saam begin en ‘n toekoms saam beplan. Word partye in ‘n saamwoon verhouding as gades geag?




Tydens Junie het ons ‘n “Night of mystery” spanbou beleef, nuwelinge verwelkom terwyl ons ook afskeid moes neem. Ons sien uit na Madibadag en die vieringe van groep 2 se verjaarsdae.

Ons word toenemend bewus van die behoefte aan kundige kennis en advies aan veral vrouens, in ‘n tyd waar al hoe meer vrouens selfstandig moet kan besluit oor hul finansiële welstand en onafhanklikheid, hetsy as enkellopende of getroude vrouens, ma’s, versorgers, eggenotes, entrepeneurs en tuisteskeppers.

Waarom is dit belangrik om ‘n unieke MOI vir u maatskappy aan te neem? Dit is belangrik, want waar die MOI nie uniek voorsiening maak in die behoeftes van die maatskappy waar die Wet dit toelaat nie, geld die Wet se voorskrifte en moet die maatskappy daaraan voldoen.

Die personeel het Pantoffeldag en Tekkie Tax ondersteun. In Namibië was daar ‘n kankerbewusmaking rally waaraan ons deelgeneem het. Ons het afskeid van ‘n kollega geneem en ons sien uit na die Spanbou op 7 Junie 2019.

From 1 June 2019, the all new Carbon Tax Act 15 of 2019 (CTA) will be effective, and the final method of reporting and administration thereof is said to follow shortly thereafter. This new tax type will affect any person or entity who conducts an activity which results in the emission of greenhouse gases above the allowed threshold.