









Ons kon 2020 by ons Jaareindfunksie op ‘n hoë noot afsluit deurdat ons met dankbaarheid kon vier dat ons maatskappy reeds twintig jaar vir kliënte diens lewer. Ons het ook kollegas wat reeds vyf, tien en selfs twintig jaar diens het vereer. Ons verwelkom tien nuwelinge vir 2021 en ons sien uit daarna om die jaar aan te durf.

Is daar tussen u en u bestaande of voornemende besigheidsvennote ‘n ooreenkoms in plek wat die onderlinge samewerking binne die besigheid reguleer? Indien nie, is dit belangrik om kennis te neem van die onderstaande inligting.