CIPC to enforce Beneficial Ownership Declaration with Annual Return Filings for Companies and Close Corporations.


CIPC to enforce Beneficial Ownership Declaration with Annual Return Filings for Companies and Close Corporations.

In the tax industry, there is never a dull moment. Sharing information and experiences with peers is crucial, as it paves the way for achieving tax compliance for both individuals and their clients, while also ensuring prompt refund processing by SARS.

Met die opstel van ’n testament word daar soms te veel fokus geplaas op hoe u bates moet vererf en oorskadu dit ’n baie belangrike komponent van boedelbeplanning: Hoe die skuld in u boedel hanteer moet word indien u te sterwe sou kom.



Ons deel graag foto’s van ons “Kersfees in Junie” verjaarsdagvieringe. Ons kon skoliere akkommodeer om vakansiewerk te doen. Ons sien uit na ons volgende spanbou wat met Madibadag gekombineer word. Ons neem afskeid van ‘n kollega en verwelkom ook nuwe spanlede.

In a significant ruling that affects legal practitioners, the requirement for auditing attorneys' business accounts has been clarified by the courts.

In terme van die regulasies wat op 31 Mei 2024 deur die Kommissaris van Suid-Afrikaanse Inkomstediens bekragtig is (saamgelees met...

Na ons mening behoort daar reeds gedurende u leeftyd ‘n besluit geneem te word oor wie of watter firma die administrasie van u boedel sal behartig en dat die eksekuteursvergoeding met die betrokke persoon of instansie onderhandel word.

Ons deel graag foto’s van ons spanbou. Een van ons direkteure het in die buiteland gaan fiets ry. Twee nuwelinge is verwelkom, maar ons moes ongelukkig ook kollegas groet. ‘n Skool was besoek, die personeel het gaan stem, Pantoffeldag was ondersteun en ons sien uit na nog ‘n verjaarsdagpartytjie.