3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
WERKLOOSHEIDSVERSEKERINGSFONDS.  WIE MOET BYDRA, HOE WERK DIE BETALING EN WIE MAG EIS?

WERKLOOSHEIDSVERSEKERINGSFONDS. WIE MOET BYDRA, HOE WERK DIE BETALING EN WIE MAG EIS?

4April 25, 2019April 25, 2019
By FHBCIn Human Resource Management

fhbc_rocketmailer_nov_01_13Wanneer moet ‘n Persoon WVF betaal?  

  • Wanneer ‘n persoon as Werknemer geag word:
    • Wanneer ‘n Persoon vir 24 uur of meer per maand vir die Werkgewer werk.
  • Wie betaal nie WVF nie?
    • Werknemers van die staat.
    • Buitelanders wat ‘n dienskontrak het waarvoor ‘n Werkspermit nie ‘n vereiste is nie.

Hoe werk die betaling?

  • Die Werknemer betaal 1% van sy/haar salaris, en die Werkgewer betaal 1% van die Werknemer se salaris.
  • Die maksimum inkomste waarop ‘n WVF bydrae bereken word is R14 872 per maand. Enige Werknemer wat meer as die maksimum inkomste verdien dra ‘n maksimum bedrag van R 148.72 per maand by aan WVF.
  • Die totaal van 2% word aan SARS oorbetaal.

WVF kan moontlik geeïs word in die geval van:

  1. Onwillekeurige werkloosheid (Afdanking; herstrukturering; kontrakbeeïndiging; aftrede as gevolg van ‘n Maatskappy se aftree-ouderdom).
  2. Langtermyn of permanente ongeskiktheid weens siekte.
  3. Onbetaalde of gedeeltelik onbetaalde kraamverlof.
  4. Aannemingsvoordele.
  5. Afsterwingsvoordele.

Van die vereistes vir onwillekeurige werkloosheid is die volgende:

  1. Die indiensnemingskontrak is beëindig van die Werkgewer se kant af (m.a.w. nie wanneer ‘n Werknemer bedank het nie);
  2. die persoon sukkel om ander werk te kry, en is dus nie gewillig werkloos nie;
  3. sodra die persoon ‘n ander inkomste het, betaal WVF nie meer uit nie.

Indien ‘n persoon se situasie aangaande werkloosheid verander, word die persoon verplig om die WVF kantoor in kennis te stel.

Indien daar enige navrae is, kontak gerus vir Carike Hanekom by carike@fhbc.co.za

PERSONEELNUUS EN ONS NUWE KANTOORIS YOUR BUSINESS ABOUT TO SPONSOR SPORTING EQUIPMENT TO A LOCAL SPORTSMAN/WOMAN? HERE’S WHY IT MAY QUALIFY AS A BUSINESS EXPENSE

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services