Vir die indiening van inkomstebelastingopgawes, kontroleer gerus die onderstaande kontrolelyste, onderskeidelik vir Individue en vir Trusts, vir alles wat ons as Rekenmeesters benodig om u indiening te behartig. Stuur asb. teen 30 September 2017 die inligting aan ons.
| Lys van dokumente benodig (Individue) | |
| • IRP 5 sertifikate ter stawing van inkomste | |
| • IT 3 sertifikate ter stawing van inkomste | |
| • Dividendinkomste sertifikate | |
| • Annuïteitsinkomste uit opgekoopte annuïteite | |
| • Ander annuïteitsinkomste | |
| • Enkelbedrag inkomste | |
| • Gratifikasie met verlies van amp | |
| • Wins met verkoop van polisse | |
| • Wins met verkoop van kapitaalgoedere | |
| • Inkomstes en uitgawes tov bedryf/besigheid | |
| – Konsultasie, kommissie, dienste gelewer | |
| • Verhuring van eiendom | |
| – Huur ontvang uiteensetting | |
| – Verbandstate | |
| – Water en elektrisiteitsrekeninge | |
| – Munisipale uitgawes rekeninge | |
| – Onderhoud- en herstelskedule | |
| – Versekeringskedule | |
| – Telefoonskedule | |
| – Lone- of skoonmaakkosteskedule (Tuindienste) | |
| – Ander uitgawes | |
| • Pensioenfondsbydrae sertifikaat | |
| • Uittreeannuïteitsfondsbydrae sertifikaat | |
| • Mediese fondsbydrae sertifikaat | |
| • Mediese onkoste self betaal (voorsien kwitansies) | |
| • Is u of u eggenoot of kind(ers) gestremd? | |
| • Donasie kwitansie aan universiteite, kolleges of ander goedgekeurde | |
| opvoedkundige instansies en Artikel 18 (a) – kwitansie | |
| • Kapitaal wins/verlies | |
| • ID nr van Eggenoot indien binne gemeenskap van goedere getroud | |
| • Onthaaluitgawes met besonderhede | |
| • Motorvoertuiguitgawes | |
| – Voertuigtipe en aankoopsdatum | |
| – Kosprys | |
| – Bruikhuur of Afbetalingsverkoopsooreenkoms | |
| – Bruikhuurpaaiemente en rente | |
| – Registrasienommer | |
| – Uitgawes ingeval logboek gehou was | |
| – Logboek | |
| – Verandering van voertuig gedurende die jaar? | |
| – Datum van verkoop/aankoop | |
| – Verkoopsprys/aankoopprys | |
| • Bestaanstoelaag – dae afwesig van die huis | |
| • Inkomste en uitgawes van boerdery aktiwiteite | |
| • Getroud/Ongetroud | |
| • Binne/buite gemeenskap van goedere of aanwasbedeling | |
| • Inkomste van bronne buite die Republiek | |
| • Ontleding van vaste eiendom, aandele, Kruggerrande, ens | |
| • Ontleding van gesedeerde polisse | |
| • Staat van bates en laste ingeval lid van BK, Trustee van Trust, | |
| Direkteur van Maatskappy, Vennoot in Vennootskap of Eenmansaak | |
| • Ontleding van transaksies met buitelanders | |
| • Ontleding van Trusts waar u of u minderjarige kinders begunstigde is | |
| • Persoonlike bankstate | |
| • Rentebewys/sertifikaat |
| Lys van dokumente benodig (Trusts) | |
| • IT 3 sertifikate ter stawing van inkomste (rente en kapitaalwins) | |
| • Dividendinkomste sertifikate | |
| • Wins met verkoop van bates | |
| • Inkomstes en uitgawes tov bedryf/besigheid | |
| – Konsultasie, kommissie, dienste gelewer | |
| • Verhuring van eiendom | |
| – Huur ontvang uiteensetting | |
| – Verbandstate | |
| – Water en elektrisiteitsrekeninge | |
| – Munisipale uitgawes rekeninge | |
| – Onderhoud- en herstelskedule | |
| – Versekeringskedule | |
| – Telefoonskedule | |
| – Lone- of skoonmaakkosteskedule (Tuindienste) | |
| – Ander uitgawes | |
| • Donasie kwitansie aan universiteite, kolleges of ander | |
| goedgekeurde opvoedkundige instansies en Artikel 18 (a) – kwitansie | |
| • Inkomste van bronne buite die Republiek | |
| • Ontleding van vaste eiendom en nuwe eiendom aangekoop, aandele, | |
| Kruggerrande, ens | |
| • Trust bankstate |
Indien u enige navrae het, kontak gerus ons kantoor en gesels met u Rekenmeester. 021 864 5180.
