3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
U BOEDEL EN BEGRAFNISKOSTES

U BOEDEL EN BEGRAFNISKOSTES

0June 5, 2017July 7, 2017
By Marius VorsterIn All Categories, Estates and Trusts

fhbc_rocketmailer_june_01_03Die kostes ten opsigte van ‘n begrafnis of verassing kwalifiseer as geldige eise teen ‘n boedel en behoort dus as ‘n eis teen die boedel genoteer te word.

In die verlede was begrafnisondernemers bereid om die diens te verskaf en die begrafnis- of verassingkostes word dan as eis teen die boedel noteer om vereffen te word sodra die Eksekuteur formeel aangestel is en dus toegang tot boedelfondse kan verkry.

Weens die tydsverlope met Eksekuteursaanstellings en ook die vertragings wat ondervind word met die sluiting van bankrekeninge, was begrafnisondernemers met verstaanbare redes genoodsaak om daarop aan te dring dat die begrafnis- of verassingskostes onmiddellik en voor die uitvoering van die begrafnisdiens vereffen word.

Normaalweg word die kostes dan deur die familie of ‘n familielid vereffen en word die kostes dan as eis teen die boedel genoteer om vereffen te word sodra fondse beskikbaar is.

Dit skep uiteraard probleme indien die familie nie oor sodanige befondsing beskik nie, maar Artikel 11 van die Boedelwet (Wet 66 van 1965) bepaal wel duidelik dat al was ‘n Eksekuteur nog nie formeel aangestel en indien ‘n oorledene oor fondse besik, ‘n finansiële instelling by magte is om fondse aan die oorledene se familie beskikbaar te stel om aan hom ‘n behoorlike begrafnis te besorg.

Daar is soms verwarring dat dit ook die Eksekuteur se plig is om begrafnisreëlings te tref.

Alhoewel die Eksekuteur soms die familie behulpsaam is om reëlings rondom die begrafnis te tref, is dit beslis nie een van die Eksekuteur se pligte nie en in meeste gevalle raak die Eksekuteur eers betrokke by die administrasie van die boedel nadat die begrafnis afgehandel is.

Indien die boedel aanspreeklik is vir Boedelbelasting is dit ook belangrik om kennis te neem dat slegs die begrafniskoste (begrafnis of verassing) en die kostes van ʼn grafsteen of ʼn nis as toelaatbare eise teen die boedel sal kwalifiseer.

Ander kostes, byvoorbeeld telefoon-en verblyfkoste, reiskostes van die familie en die koste van die begrafnisverversings en pamflette, kan nie geëis word nie.

Indien u enige navrae het, kontak gerus vir Marius Vorster by mvorster@fhbc.co.za

EMPLOYMENT TAX INCENTIVEPERSONEELNUUS

Share this post?

Facebook Twitter Pinterest

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (18)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (5)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (109)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (117)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (96)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services