3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
SKENKINGSBELASTING EN HEREREGTE BY SAMESMELTING

SKENKINGSBELASTING EN HEREREGTE BY SAMESMELTING

0December 2, 2020May 4, 2021
By FHBCIn Estates and Trusts

Ons het in ons vorige nuusbrief die betekenis van samesmelting, adiasie en repudiasie aangeraak en kyk nou in kort na die implikasie van skenkingsbelasting en hereregte by samesmelting.

Skenkingsbelasting

Die langslewende gee effektief sy/haar afsonderlike boedel of deel van ‘n gemeenskaplike boedel aan die eerssterwende in ruil vir ‘n beperkte reg (bv ‘n vruggebruik).

As die waarde van die boedel wat deur die langslewende afgestaan word groter is as wat ontvang word, word die langslewende geag ‘n donasie te maak van die verskil in waarde tussen die twee bedrae, wat dan onderhewig sal wees aan skenkingsbelasting.

As die waarde van die vruggebruik wat die langslewende toekom, kleiner is as die billike markwaarde van die boedel wat hy/sy afstaan, sal die verskil ‘n skenking wees.

Die langslewende verkry soms ‘n gevestigde reg in ‘n trust uit ‘n testament waar boedelsamesmelting plaasvind.  Die tipe trust, hetsy ‘n bewindtrust of ‘n diskresionêre trust, sal egter bepaal of die langslewende wel ‘n gevestigde reg verkry waarvoor ‘n waarde bereken kan word vir vrystelling van skenkingsbelasting.

Die langslewende (skenker) is aanspreeklik vir die betaling van die skenkingsbelasting.  As die skenker versuim om sy belasting binne die voorgeskrewe tydperk te betaal (gewoonlik aan die einde van die maand wat volg op die maand waarin die skenking in werking getree het, of vir ‘n tydperk deur die Kommissaris toegelaat), is die skenker en die ontvanger van die skenking gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik vir die belasting op skenking.

Skenkings (met inagneming van sekere vrystellings) wat op of na 1 Oktober 2001 gemaak is, is onderhewig aan skenkingsbelasting wat gehef word teen ‘n koers van 20% op die eerste R30 miljoen van die skenkings en 25% op skenkings oor R30 miljoen oor die leeftyd van die skenker.

Hereregte

Die Wet op Hereregte stel enige vaste eiendom wat deur ‘n testament bemaak word aan ‘n erfgenaam vry van hereregte.  Met samesmelting moet die erfgenaam egter hereregte betaal op die gedeelte vaste eiendom wat hy of sy van die langslewende ontvang.

Indien daar enige navrae is, kontak gerus vir Morné van Niekerk by morne@fhbc.co.za of vir Marius Vorster by mvorster@fhbc.co.za

TAKE NOTE, SARS CAN TAKE MONEY FROM YOUR ACCOUNTS OR OTHER THIRD-PARTIESPERSONEELNUUS

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services