3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
HOE WORD U GADE EN FAMILIE SE ERFLATING TEEN TOEKOMSTIGE HUWELIKE BESKERM?

HOE WORD U GADE EN FAMILIE SE ERFLATING TEEN TOEKOMSTIGE HUWELIKE BESKERM?

2September 2, 2019September 2, 2019
By FHBCIn Estates and Trusts

fhbc_dec_mailer_01_03Gades van beide geslagte kan ‘n slagoffer van manipulerende nuwe verhoudings word en die welvaart van die familie benadeel.

Die gebruik van ‘n testamentêre trust kan hierdie situasie verhoed.  Verdermeer kan dit finansieël voordelig wees om gebruik te maak van twee trusts om ‘n gedeelte van die boedel vir die volgende generasie en die balans in ‘n tweede trust vir die nagelate gade, te bewaar.

In gevalle waar die bates nie twee trusts regverdig nie, kan een trust met ‘n gevestigde reg tot inkomste ten gunste van die nagelate gade effektief gebruik word.

HOE KAN U SODOENDE BOEDELBELASTING BESPAAR?

Voormelde trust voldoen aan Artikel 4(q)(ii) van die Boedelbelastingwet en ‘n Artikel 4(q) korting, ten opsigte van die inkomste-voordele wat aan die nagelate gade toeval en sal dus die boedel se aanspreeklikheid vir boedelbelasting verminder.

Die waarde van die Artikel 4(q) korting word bepaal deur Artikel 5(1)(b) van die Boedelbelastingwet, welke waarde bereken word soos ‘n vruggebruik om die inkomste wat die nagelate gade uit die trust sal ontvang in ag te neem, sodat die belasbare boedel dienooreenkomstig verminder word.

Artikels 4(q) en 4A (primêre korting van R3,500,000) van die Boedelbelastingwet kan in sekere gevalle in kombinasie met mekaar voordelig benut word ten einde ‘n besparing vir die familie na afsterwe van die nagelate gade, te bewerkstellig.

Veronderstel ‘n bemaking tot R3,500,000, bo en behalwe die waarde van Artikel 4(q) soos hierbo verduidelik, uit die boedel van die eersterwende na die trust.  Dit sal die Artikel 4(q) korting in die eersterwende se boedel verminder met ‘n bedrag tot R3,500,000 en beteken dat die Artikel 4A korting van R3,500,000 dus benut word.

Die Artikel 4A korting van R3,500,000 sal dus gevolglik nie oorrol na die boedel van die nagelate gade om ‘n R7,000,000 korting in sy/haar boedel te bewerkstelling nie, maar die gade se boedel word wel met R3,500,000 verminder wat in beginsel na sy/haar afsterwe ook ‘n groter besparing vir die familie meebring.

Indien u enige navrae het, kontak gerus vir Morné van Niekerk by morne@fhbc.co.za

RESTRAINT OF TRADE (NON-COMPETE) CLAUSESPERSONEELNUUS

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services