PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Veels geluk aan kollegas wat aan die Run Walk for Life se Progressive Challenge deelgeneem het. Die krieket is weer aan die gang. Ons het op 1 Desember spanbou gehad en dit was ‘n fees!

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons is trots op ons kollegas wat so goed presteer. Ons kon ons Direkteure tydens Basedag bederf. Ons het ‘n kollega gegroet. In November sien ons uit na ‘n spanbou geleentheid wat in klein groepies gehou gaan word.

Personeel

Personeel

Tydens September het ons FHBC se 21ste bestaansjaar gevier. Ons kon ook saam met ‘n Rekeningkundige klerk feesvier omdat sy haar graad behaal het. Van ons Direkteure neem met ywer deel aan verskeie bergfietsresiese. Basedag is om die draai.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Die personeel het as deel van Madibadag ‘n paar gesondheidswerkers met bederfpakkies verras. Ons het een kollega gegroet, maar ook weer een welkom geheet. Ons sien uit na die smul aan ‘n koppie sop om die winterkoue teen te werk. Tydens September gaan ons FHBC se 21ste bestaansjaar ordentlik vier!

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons het saam met ‘n kollega feesgevier omdat hy ‘n babadogtertjie ryker is. Ons het ‘n kollega vaarwel toegewens en ook ‘n kollega welkom geheet. Ons personeel is bederf met ‘n lekkerny. Aan die einde van Julie groet ons ‘n kollega. Ons het seker gemaak ons personeel is voorbereid indien ‘n noodontruiming nodig sou wees.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons het aan “Wees die lig Wellington” deelgeneem. Pantoffeldag was ondersteun. Twee kollegas het getrou. Ons verwelkom ‘n nuwe maatskappy as deel van ons groep. Ons Fidusiêre maatskappye het na ander kantore geskuif.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Drie van ons klerke het hulle grade verwerf. Jacobus Maree het weer tyd op die fiets spandeer. Somerset-Wes se wind was op die gholfbaan aangedurf. FHBC MAS (Pty) Ltd brei uit deurdat ons nog ‘n kollega aangestel het. Ons wys die kollegas agter die skerms van ons POPIA opleidingsvideo. Ons kantoor neem deel aan “Wees die Lig Wellington” projek. Die personeel het Pantoffeldag ondersteun en ons wens twee kollegas voorspoed toe vir elkeen se troudag!

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons kon saam met die matrikulante wat vanaf 2021 aangestel is fees vier oor hulle uitslae. Ons het die nuwe belastingjaar afgeskop met ‘n burgerbraai wat deur die nuwelinge gereël was. Albei babatjies het hulle verskyning gemaak. Ons personeel kon ‘n paar skenkings aan Huis Andrew Murray Kinder- en Jeugsorgsentrum maak. In April verwelkom ons nuwelinge wat by ons span gaan aansluit. Ons personeel is op 1 April met ‘n Paasfeesboodskap en ‘n eetietsie bederf.

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons personeel was met die klanke en lekkernye van ‘n roomystrokkie bederf. Vir Valentynsdag was ons in rooi getooi. Twee babatjies se koms was gevier in die oopte. Ons moes ongelukkig een kollega vaarwel toewuif. Lees meer.