FHBC bied bystand aan kliënte met die implementering van POPIA. Ons ontvang deurentyd ooreenstemmende navrae en ons spreek graag van die vrae in ons artikel aan.
Category: Legal
POPIA: THE INFORMATION OFFICER
The deadline for the compliance with the Protection of Personal Information Act, Act No. 4 of 2013 (“POPIA”) is fast approaching. Have you taken the necessary steps to be compliant by the 1st of July 2021? Have you identified and appointed an Information Officer in your business as yet? If not, please read our article. The portions of POPIA relating to Information Officers, became effective on the 1st of May 2021.
DIE AANSTELLING VAN ‘N ONAFHANKLIKE TRUSTEE IN ‘N TRUST
Ten spyte daarvan dat verskeie individue betrokke is by trusts, hetsy as ‘n oprigter of trustee van die trust, is daar steeds by sommige onsekerheid oor die vereiste aanstelling van ‘n onafhanklike trustee. In ons artikel wat handel oor trustreg en praktyk, gee ons ‘n uiteensetting van die vereiste.
POPIA – SPERTYD VIR VOLDOENING AL NADER
Die spertyd vir voldoening aan POPI Wetgewing is 30 Junie 2021. Indien u nog nie aandag gegee het aan die ontwikkeling van ‘n voldoeningsraamwerk en implementeringsplan ten einde te verseker dat u besigheid tydig voldoen aan die POPI Wet nie, is dit nou die tyd om op te tree. FHBC kan help.
SAMEWERKINGSOOREENKOMSTE TUSSEN BESIGHEIDSVENNOTE
Is daar tussen u en u bestaande of voornemende besigheidsvennote ‘n ooreenkoms in plek wat die onderlinge samewerking binne die besigheid reguleer? Indien nie, is dit belangrik om kennis te neem van die onderstaande inligting.
BOTSENDE BELANGE VAN DIREKTEURE
Wat presies is “botsende belange” van ‘n direkteur en wat is die omvang van ‘n direkteur se verpligtinge ten opsigte van so ‘n botsende belang?
DIE BEREKENING VAN AANWAS IN ‘N BOEDEL
In terme van Suid Afrikaanse Reg (die Wet op Huweliksgoedere (Wet Nr 88 van 1984) (“die Wet”) is daar 3...
PROTECTION OF PERSONAL INFORMATION ACT (POPIA) – READY, SET, GO!
POPIA finally became effective as of 1 July 2020 by the proclamation thereof in the Government Gazette. This now means that all public and private bodies will have to be fully compliant with the requirements of the Act by 30 June 2021!
KANSELLASIE VAN VASTE TERMYN KONTRAKTE, U REGTE EN DIE VEBRUIKERSBESKERMINGSWET
U begroting klop nie en u moet aan uitgawes sny. U wil ‘n kontrak kanselleer, maar is gebind deur ‘n vaste termyn ooreenkoms. Mag u die kontrak kanselleer? Weet u wat u regte is in terme van die Verbruikersbeskermingswet?
VERANTWOORDELIKHEDE VAN DIREKTEURE GEDURENDE DIE COVID-19 KRISIS
Veral in hierdie krisis-tyd waarin Suid-Afrikaanse besighede hul tans bevind, is dit noodsaaklik dat Direkteure met erns ag slaan op hulle verantwoordelikhede en die gevolge van die nie-nakoming daarvan.