Taxpayers need to be aware of various tax related scams currently doing the rounds.


Taxpayers need to be aware of various tax related scams currently doing the rounds.

Soos per ons vorige artikel, die primêre doelwit van boedelbeplanning is om 'n koste-effektiewe plan te skep wat ooreenstem met wat 'n kliënt by sy afsterwe wil bereik.

Sommige personeellede se verjaarsdae was gevier. Twee kollegas se swangerskappe is gevier. Verder is ons baie trots op ons kollega wie as finalis vir die Xero Rising Star kategorie aangewys is. Kollegas was gegroet, asook verwelkom. Ons het op Mandeladag ‘n bydrae in die gemeenskap gemaak.

Die nuwe Diensbillikheidswetswysings van toepassing vanaf hierdie jaar verander die proses van deregistrasie as aangewese werkgewer.

In South Africa, taxpayers often hear about both Tax and Provisional Tax, but many are unclear about the difference. Provisional tax is essentially an advance payment of the income tax owed for the current tax year, helping to spread the tax burden throughout the year and prevent a large lump sum payment at year-end.

Die primêre doelwit van boedelbeplanning is om 'n koste-effektiewe plan te skep wat ooreenstem met wat 'n kliënt by sy afsterwe wil bereik.

Een van ons afdelings is heeltemal oorgedoen. Ons sien uit na verjaarsdaggroep 2 se feesviering, asook na ‘n Madibadag gemeenskapsprojek.

Regulasies tot die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA) in Suid-Afrika, is gewysig met ingang van 17 April 2025. Die wysigings is daarop gemik om die regte van persone (oftewel ‘data-subjects’, wat individue en entiteite insluit) te versterk en strenger nakomingsverpligtinge op organisasies te plaas. Organisasies moet hul databeskermingsraamwerke en -prosedures hersien en opdateer soos nodig om te verseker dat dit in lyn is met die gewysigde Regulasies.

Op 23 Mei 2025 het die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Edward Kieswetter, regulasies bekragtig wat bepaal wie inkomstebelastingopgawes moet indien vir die 2025 jaar van aanslag, sowel as die sperdatums vir indiening.

Voordat u kan besluit of u ‘n lewende wilsverklaring wil teken, moet u verstaan wat dit is.