Of u ’n Privaatmaatskappy of ’n Beslote Korporasie bedryf, u statutêre dokumente is die ruggraat van u besigheid se statutêre en regsnakoming. Hierdie artikel is ’n handige oorsig van die belangrikste CIPC-dokumente waarvan kennis geneem moet word.


Of u ’n Privaatmaatskappy of ’n Beslote Korporasie bedryf, u statutêre dokumente is die ruggraat van u besigheid se statutêre en regsnakoming. Hierdie artikel is ’n handige oorsig van die belangrikste CIPC-dokumente waarvan kennis geneem moet word.

By ‘n huwelik binne gemeenskap van goedere word die boedels (bates en laste) van beide gades saamgevoeg en dit vorm dus ’n gemeenskaplike boedel.

Ons het die koms van ‘n kollega se babatjie gevier en een kollega verwelkom. Verder het al die personeel ‘n “hou moed bederfie” ontvang, ons het Vrouemaand gevier en ons het ‘n finalis by die Xero Event in Johannesburg gehad. In September het ons baie sosiale geleenthede om na uit te sien.

In the complex and ever-evolving landscape of financial compliance in South Africa, private companies often face questions around audit obligations. One of the most frequently asked is: “Do we need to be audited?” The answer depends on several factors.

Taxpayers need to be aware of various tax related scams currently doing the rounds.

Soos per ons vorige artikel, die primêre doelwit van boedelbeplanning is om 'n koste-effektiewe plan te skep wat ooreenstem met wat 'n kliënt by sy afsterwe wil bereik.

Sommige personeellede se verjaarsdae was gevier. Twee kollegas se swangerskappe is gevier. Verder is ons baie trots op ons kollega wie as finalis vir die Xero Rising Star kategorie aangewys is. Kollegas was gegroet, asook verwelkom. Ons het op Mandeladag ‘n bydrae in die gemeenskap gemaak.

Die nuwe Diensbillikheidswetswysings van toepassing vanaf hierdie jaar verander die proses van deregistrasie as aangewese werkgewer.

In South Africa, taxpayers often hear about both Tax and Provisional Tax, but many are unclear about the difference. Provisional tax is essentially an advance payment of the income tax owed for the current tax year, helping to spread the tax burden throughout the year and prevent a large lump sum payment at year-end.

Die primêre doelwit van boedelbeplanning is om 'n koste-effektiewe plan te skep wat ooreenstem met wat 'n kliënt by sy afsterwe wil bereik.