PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Die personeel het as deel van Madibadag ‘n paar gesondheidswerkers met bederfpakkies verras. Ons het een kollega gegroet, maar ook weer een welkom geheet. Ons sien uit na die smul aan ‘n koppie sop om die winterkoue teen te werk. Tydens September gaan ons FHBC se 21ste bestaansjaar ordentlik vier!

PERSONEELNUUS

PERSONEELNUUS

Ons het saam met ‘n kollega feesgevier omdat hy ‘n babadogtertjie ryker is. Ons het ‘n kollega vaarwel toegewens en ook ‘n kollega welkom geheet. Ons personeel is bederf met ‘n lekkerny. Aan die einde van Julie groet ons ‘n kollega. Ons het seker gemaak ons personeel is voorbereid indien ‘n noodontruiming nodig sou wees.