3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
IS U MAATSKAPPY GERAT VIR DIE TERUGKEER VAN U WERKNEMERS?

IS U MAATSKAPPY GERAT VIR DIE TERUGKEER VAN U WERKNEMERS?

0June 8, 2020June 9, 2020
By FHBCIn Office and Personnel

Met die aanbreek van die vlak-3 inperkings was beraam dat ongeveer 8 miljoen persone vanaf 1 Junie 2020 na hul werksplekke kon terugkeer. Met dit inaggenome, hersien ons graag sekere gedeeltes van die wetgewing, soos uitgelig in die Staatskoerant van 28 Mei 2020:

  • Maatskappye met meer as 100 werknemers word aangemoedig om, waar moontlik, werkersgetalle te beperk deur, onder andere, die moontlikheid van skof-gebaseerde werk te ondersoek;
  • Waar moontlik, word werk-vanaf-die-huis steeds aangemoedig;
  • Werkgewers word herinner aan hulle verantwoordelikheid om sosiale distansiëring te verseker;
  • Spesiale voorsorg vir werknemers bo 60-jaar en werknemers wat in die hoë-risiko groep val moet verseker word.

Verder moet werkgewers ‘n Covid-19 voldoeningsbeampte aanwys wat, onder andere, moet toesien dat daar voldoen word aan Bylaag E se regulasies, soos genoem in die Staatskoerant van 29 April 2020. Onderstaande, ‘n uittreksel van sekere regulasies:

  • ‘n Besigheidsplan insake voldoening aan die betrokke COVID-19 regulasies moet opgestel word;
  • Vereiste inligting wat in die plan van groter besighede moet verskyn sluit in, maar word nie beperk tot:
    • Die relevante werkrooster;
    • Stappe wat geneem is om voldoening aan COVID-19 regulasie te verseker;
    • Die beskikbaarheid van reinigingsmiddel by die ingang en uitgang van die gebou;
    • Registers van die in-en-uitteken van werknemers.

Ten slotte het Minister Thulas Nxesi tydens ‘n mediaverklaring aangaande voorgenome veranderinge aan die wetgewing, soos vervat in die Staatskoerant van 29 April 2020, weer beklemtoon:

  • Dat werkgewers verantwoordelik is vir die sanitasie van alle oppervlaktes en die voorsiening van genoegsame reinigingsmiddel;
  • Dat werkgewers ten minste twee lapmaskers aan elke werknemer moet voorsien, met inagneming van addisionele sektorale direktiewe, en dat werkgewers nie die onkoste vir maskers en/of ander beskermende drag van werknemers mag verhaal nie.

Die voldoening aan die regulasies is vir FHBC ‘n prioriteit en ons moedig ander werkgewers aan om ook te voldoen.

covid_03

Source Reference:

  • Staatskoerant van 28 Mei 2020
  • Bylaag E van die Staatskoerant van 29 April 2020
  • Mediaverklaring
  • Staatskoerant van 29 April 2020
U TESTAMENT EN EKSEKUTEURELECTRONIC SIGNATURES. SIGN HERE… ARE ELECTRONIC SIGNATURES OUR NEW NORMAL?

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (18)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (5)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (109)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (117)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (96)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services