3 Rose Street, Wellington, 7646
+27 (0)21 864 5180
admin@fhbc.co.za
Visit FHBC in Namibia
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
KONTANTERFENIS EN RENTE

KONTANTERFENIS EN RENTE

0November 1, 2019November 1, 2019
By Marius VorsterIn Estates and Trusts

fhbc_dec_mailer_01_03Die bemaking van ‘n kontantbedrag of kontantlegaat kom redelik gereeld in Testamente voor.

Daar ontstaan egter dikwels navrae wat soms in dispute kan ontaard oor die rente wat op sodanige kontantbemakings verdien word gedurende die termyn wat die boedel onder administrasie was en die kontantbedrae dus nog nie aan die regmatige erfgename (die sogenaamde legatarisse) uitbetaal kon word nie.

Dit is belangrik om kennis te neem dat legatarisse, net soos ander erfgename in die boedel, eers geregtig is om die erfenis of legaat te ontvang nadat die Likwidasierekening (staat van bates en laste) deur die Meesterskantoor goedgekeur is en die Likwidasierekening vry van besware ter insae gelê het.

‘n Legataris sal slegs geregtig wees om rente op ‘n kontantlegaat te eis indien die Testament spesifiek bepaal en daarvoor voorsiening maak dat die legataris geregtig is op ‘n kontantlegaat van byvoorbeeld R100 000-00 (Eenhonderd Duisend), tesame met enige rente wat na datum van afsterwe tot datum van verdeling van die boedelbates op sodanige kontantbedrag verdien word.

Die rente wat op hierdie kontantbedrae verdien word, tot tyd en wyl die boedel afgehandel word, sal die restanterfgename toeval.

Interresant genoeg is dat indien die legaat ‘n spesifieke bate is, bv. ‘n woonhuis en die betrokke onroerende eiendom word gedurende die tydperk wat die boedel onder administrasie is verhuur, sal die persoon of persone aan wie die onroerende eiendom vererf het, wel geregtig wees om aanspraak te maak op die huurinkomste en sal die huurinkomste dus nie die restanterfgename van die boedel toeval nie.

Dit is dus uiters belangrik om kundige advies in te win om seker te maak dat die bemaking van legate korrek aangespreek word en wel in oorleg met die Testateur se behoeftes en bedoeling geskied.

Vir meer inligting, kontak gerus vir Marius Vorster by mvorster@fhbc.co.za

EMPLOYMENT EQUITY – WE CAN ASSIST YOU TO ADHEREPERSONEELNUUS

Categories:

  • Accounting Services
    (16)
  • Administration and Secretarial Services
    (19)
  • All Categories
    (62)
  • Associate Services
    (6)
  • Commencement and Structuring of Businesses
    (8)
  • Estates and Trusts
    (111)
  • Human Resource Management
    (28)
  • Legal
    (32)
  • Office and Personnel
    (119)
  • Payroll Processing and Administration
    (6)
  • Tax Compliance and Administration
    (98)

FHBC Wellington

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC SOMERSET-WEST

  • Unit 101 Crossfire Place, 15 Gardner Williams Avenue, Paardevlei
  • Somerset West
  • View Map >>

FHBC Payroll Services

  • 21 Jan van Riebeeck Street
  • Wellington
  • View Map >>

FHBC TRUST ADMIN SERVICES (PTY) LTD

  • 3 Rose Street
  • Wellington
  • View Map >>

Connect with us

  • + 27 (0)21 864 5180
  • admin@fhbc.co.za
  • Newsletter Subscription

Office Hours

  • Monday - Thursday: 08:00 - 16:45
  • Fridays: 08:00 - 15:30
  • Saturday - Sunday: Closed
FHBC FHBC
  • Home
  • About us
    • MISSION AND CORE VALUES
    • BACKGROUND
    • COMMUNITY
  • Meet the team
    • Directors
    • Management
    • Personnel
  • Services
    • Accounting
    • ADMINISTRATION AND SECRETARIAL SERVICES
    • CORPORATE STRUCTURES AND STRATEGY
    • ESTATES AND TRUSTS
    • HUMAN RESOURCE MANAGEMENT
    • PAYROLL PROCESSING AND ADMINISTRATION
    • TAX COMPLIANCE AND ADMINISTRATION
    • LEGAL SERVICES
  • Careers
    • Current Vacancies
    • Submit Application
  • News
    • Latest News
    • Important Dates
    • NEWSLETTER SUBSCRIPTION
  • Contact us
FHBC © 2016 | All Rights Reserved | Legal Notices | T&C of Services